Reaksie op 'Plesierengel' verras skrywer Van Nierop

Loading player...
Charles Gentle gesels in Op ‘n Drafstap met Leon van Nierop oor “Plesierengel”, 'n toneelstuk gebaseer op sy romans "Plesierengel" en "Katelknaap" wat vanaf 2 September te sien is by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees-teaterweek in die Mbombela-stadsteater.
Ruan Wessels vertolk die rol van die plesierengel in hierdie tragi-komedie eenmanvertoning uit Van Nierop se pen. Moet dit nie misloop nie.
18 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min