Cowrie: Jou vrae beantwoord

Loading player...
Cowrie is ‘n kriptogeldeenheid, en meer, met spesifieke, unieke aanbieding vir Suid-Afrikaners.
Maurice Crespi verduidelik aan Ludi en Mireille wat jy moet weet.
16 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min