Rugbyondersteuners genooi vir fees by Witrivier-rugbyklub die naweek

Loading player...
Witrivier-rugbyklub begin Vrydagaand reeds fees vier voor die Springboktoets Saterdag teen die All Blacks by Mbombela-stadion.
Saterdag bied hulle ook 'n ondersteunerspark en parkeer- en ry na die stadion.
Pietman Rademeyer vertel meer:
3 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min