Maak so as jy Saterdag by Mbombela-stadion móét parkeer

Loading player...
Saterdag sal die meeste mense ooit wees wat 'n rugbywedstryd by Mbombela-stadion bywoon.
As jy voel jy móét naby die stadion parkeer, eerder as om van die parkeer- en -rystelsel gebruik te maak, maak dan só, sê stadionbestuurder, Roelf Kotze.
3 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min