Hier is dit: Al die parkeer- en rypunte vir Saterdag se Mbombela-toets

Loading player...
Saterdag sal die meeste mense ooit wees wat 'n rugbywedstryd by Mbombela-stadion bywoon. Maak liefs van die parkeer- en -rystelsel gebruik vra stadionbestuurder, Roelf Kotze.
DIe punte is by Laerskool Witrivier, Witrivier-rugbyklub, Penryn, Riverside Mall, Grove-sentrum, Valley Hyper, Hoërskool Nelspruit, Laerskool Nelspruit, Church Unlimited, TUT, Nelspruit Primary, Hoërskool Bergvlam, Laerskool Laeveld.
Hier is hoe dit werk.
3 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min