Parkeer- en ry bus na Mbombela-stadion vir die All Black-toets

Loading player...
Ongeveer 40 000 toeskouers sal na verwagting volgende Saterdag die toets tussen die Springbokke en All Blacks by Mbombela-stadion bywoon.
Om die verkeer rondom dit te bestuur, is een van die organiseerders se grootste uitdagings. Daarom is verskeie parkeer- en ry-punte in Mbombela en Witrivier opgestel.
Stadionbestuurder, Roelf Kotze, verduidelik hoe dit werk.
28 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min