Ondersteun die Bokke by Mbombela op 6 Augustus

Loading player...
Die Springbokke is in die Laeveld om voor te berei vir die eerste van twee toetse op tuisbodem wat hulle op 6 Augustus by Mbombela-stadion teen Nieu-Seeland speel.
Marlon Kruger, bemarkingsbestuurder vir SA Rugby, moedig plaaslike rugbyondersteuners aan om die Bokke te ondersteun.
27 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min