OME: Nykie en Francois is verlief

Loading player...
Francois Jacobs het liefde gevind by Shané (Nykie) Pretorius tydens die tweede seisoen van Op my Eish!
Ons hoor uiteindelik direk van hulle, hoe dit gebeur het.
Ludi en Mireille het met die paartjie gesels oor hul toekomsplanne.
15 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min