Rocco: 'Boeremusiek is in my DNS'

Loading player...
Rocco de Villiers, wat die naweek in die Laeveld kuier, is vanaf môre te sien in "Boeremusiek en Mirrorballs" wat hy en sy orkes tydens die Woordfees opgeneem het.
Hy het vir Gergardt vertel dat boeremusiek eintlik in sy bloed is.
14 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min