Al hoe meer voëls geskiet

Loading player...
Anneke van Schoor, vrywilliger by Wild and Free Wildlife Rehabilitation wat beseerde wilde diere inneem, rehabiliteer en in die natuur vrylaat.
Sy sê hulle sien gedurende skoolvakansies ‘n beduidende toename in die aantal voëls met skietwonde wat hulle moet red.
Sy skryf dit toe aan stout kinders, vertel sy vir Ludi.
7 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min