Jordan Jansen van Rensburg op pad na Guatemala

Loading player...
Jordan Jansen van Rensburg (18), Miss Teen Grand SA, is op pad na Guatemala waar sy die land in November in die internasionale kompetisie sal verteenwoordig. Dié kompetisie beoog om jongelinge se definisie van skoonheid te herdefinieer en hul betrokke in hul gemeenskappe te maak.
Sy het in die Laeveld kom kuier en met Ludi gesels oor haar paadjie tot hier, wat begin het met ‘n ernstige perdry-ongeluk toe sy 13 jaar oud was.
6 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min

Learn Beyond the Label hou werkswinkel

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor.
15 Oct 11 min

Wip op vir Flamboyant met 'n doel

Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
15 Oct 10 min