OME se Juane: 'Sterk vroue help mekaar'

Loading player...
Juane Bekker (26) is gisteraand huis toe uit "Op my Eish!". Met slegs twee episodes oor in die realisteitsreeks, waarin Francois Jacobs liefde soek, is daar nou vier deelnemers oor, en dinge raak nou ernstig en emosioneel.
Juane het met die Ontbyt-span gesels oor haar ervaring.
24 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min