Silverdae hou kuierdag

Loading player...
Die SAVF Silverdae Ons Tuiste in Waterval Boven hou Saterdag 'n heerlike kuierdag.
“Ons oumensies is uitgehonger vir sosiale kontak en sien vreeslik uit,” sê bestuurder, Elize Steenkamp.
Sy het vir die Ontbytspan vertel wat hulle alles beplan. Luister weer hier.
Dit begin om 10:00. Kom bou ‘n burger. Bespreek vooraf by 084-795-8597.
16 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min