Op my Eish! 2 ep. 9: Abigail Scholtz is steeds verlief of Francois

Loading player...
Francois Jacobs het gisteraand tydens die jongste episode van "Op my Eish!" vir Abigail Scholtz gegroet. Hierdie 23-jarige haarstillis van Vanderbijlpark sê hy is al maklik ses jaar haar "celebrity crush".
En ja, sy was (en is steeds) verlief op hom.
10 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min