Jeannedré verlaat OME met hele groep goeie vriendinne

Loading player...
Jeannedré de Waal (29) is gisteraand tydens die agtste episode van Op My Eish! 2 huis toe.
Sy sê dit was geen verrassing nie, en stem saam dat sy en Francois Jacobs nie tydens haar sowat twee en 'n half weke op die program, 'n sterk verbintenis aangeknoop het nie.
Sy het egter 'n hele paar goeie vriendinne gemaak, vertel sy vir die Ontbyt-span.
3 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min