Op die rusbank: Waarna kan jy uitsien vir vanjaar se Innibos?

Loading player...
Sandra Jacobs van Innibos het gisteraand by Die Windpomp in Witrivier “On the couch” met Lasea Swift gesels en onthul wat beplan word vir die res van die jaar se Heeltyd Feestyd-program.
1 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min