Innibos hou weer In jou Huis-musiekteater

Loading player...
Reisiger, kunstenaar, storieverteller... Jak de Priester is môre saam met Bibi Slippers te sien in die tweede aflewering van Innibos se In jou huis-musiekteaterreeks.
Jak, 'n ou hand in musiekteater en wat ook self dig, het vir Ludi en Mireille vertel hoe baie hy daarna uitsien.
Skakel om 19:00 in op 100.5FM om regstreeks na die vertoning te luister.
31 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min