KOPSKUIF - André Hendricks

Loading player...
14.05.2022 - André Hendricks ‘n vriend, onderwyser, ‘n afrigter, ‘n musikant dis hoe hy bekend staan. Maar die beste manier om André te beskryf is dat hy is ‘n mense-mens, hy is ‘n uistekende fasiliteerder, het ‘n passie vir onderwys en het ‘n goeie sin vir humor” (Tuks se kommunikasie-afdeling)
14 May 2022 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min