Laeveld nuus - week 19 van 2022

Loading player...
In die nuus uit die Laeveld die week:
# Vyf rondloper-olifante na NKW geskuif, een van kant gemaak
# Hillary Gardee se vermeende moordenaars laat vaar hul borgaansoeke
# Oekraïense vlugteling neem Parkrun in die Laeveld op vir haar landgenote
# Mbombela ingesluit by die SPAR Grand Prix-reeks
# Die Pumas takel die WP tuis in die Curriebeker
# En Innibos se Flinkdink-speletjiesaand is terug.
Luister die hooftrekke hier.
13 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min