Oekraïnse vlugteling neem vlag en hardloop op vir haar land

Loading player...
Nadiya Bezhnar het uit haar geboorteland gevlug toe Rusland Oekraïne einde 24 Februarie binnegeval het.
Sy en haar Suid-Afrikaanse man en hul tweejarige seuntjie het besluit om hulself eerder tydelik in Nelspruit te vestig as om in Europa te bly. Nadiya se familie is egter steeds in die beleërde land.
Sy het intussen vir bewusmaking en uit solidariteit met haar landgenote, plaaslik begin Parkrun. Sy het met Ludi en Mireille gesels.
11 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min