Op my eish! 2: Episode 3: Michelle du Toit en Rochelle Pretorius verlaat die reeks op 28 April

Loading player...
Op my eish! 2 volg Nelspruit-boorling Francois Jacobs se soeke na liefde.
Hy het in die eerste episode 15 vroue gekies, maar moes na blitsafsprake drie huis toe stuur. Verlede week het Elizna de Waal aangekondig sy kan nie verder aan die reeks deelneem nie. Sy is met twee nuwe dames vervang.
Gisteraand het hy vir Rochelle Pretorius en Michelle du Toit gegroet. Michelle het met die Ontbyt-span gesels.
29 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min