Ramaphosa loof Suid-Afrikaners se veerkragtigheid op Vryheidsdag

Loading player...
President Cyril Ramaphosa het gister Vryheidsdag amptelik in Mpumalanga herdenk.
Hy het in die hoofrede wat hy gelewer het by die Kees Taljaard-stadion in Middelburg gesê Suid-Afrikaners het bewys hulle is veerkragtig, en het ‘n verantwoordelikheid om nie moed te verloor nie.
Luister weer hier na ‘n uittreksel uit sy toespraak.
28 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min