Span Slowvelders pak Expedition Africa aan

Loading player...
Die Slowvelders-span (Harry Wiltshire, Stephan Pinker, Wihan Jacobs en Megan Andersen) het die onlangse Expedition Africa 2022 in Lesotho aangepak.
Dit is ‘n uithouwedloop soos min: Spanne het sewe dae om saam 500 km te voet, per bergfiets en met kajakke af te lê.
Harry, Stephan en Megan het vir Gerhardt vertel presies wat dit behels het, en wat hulle volgende aan gaan pak.
21 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min

Learn Beyond the Label hou werkswinkel

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor.
15 Oct 11 min

Wip op vir Flamboyant met 'n doel

Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
15 Oct 10 min