Die HELE Bybel gesprek

Loading player...
2 Tim 3:16-17 sê "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus." Janine gesels met Nelia Joubert (telefonies), Charlie Schmidt en 'n borrelende Elsie Massyn daaroor.
24 Mar 2022 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Pappegaaivis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels Mariette Wheeler, ons Marinebioloog oor die koddige Pappegaaivis en sy vreesaanjaende…
1 Apr 1AM 8 min

Dr Chuck Day: He who began the work in you

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains how Phil 1:6 promises that the work God has started in us, He will bring to completion.
30 Mar 1AM 3 min

Godsightings

Where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life
27 Mar 1AM 5 min