Romeine 1:20 - God openbaar in edelgesteentes

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met goudsmit, Amouri van der Merwe, oor die wonder van edelgesteentes en ons gaan soek wat die Here omtrend Homself in hierdie pragtige stene openbaar het.
14 Mar 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min

Did You Know #19

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
1 Jul 1AM 2 min

Jaco Strydom - As iets slegs gebeur, gebruik dit

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “As iets slegs gebeur, doen iets goeds”
30 Jun 1AM 1 min