Pediatric Care keer veilig terug na 7 000 km vir kinderoperasies

Loading player...
Pediatric Care Africa is terug van hul gebruiklike 7 000 km-motorfietsrit rondom Suid-Afrika.
Hulle het op Valentynsdag in Witrivier weggetrek en Saterdag na 21 dae veilig teruggekeer.
Dr. André Hattingh sê hulle is van die begin tot die einde wonderlik ondersteun deur ander motorfietsryers.
"Ons ry met 'n doel," vertel hy oor die 1 000 operasies wat hulle vir 1 000 kinders wil gee.
8 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min