Groter Church Unlimited vir gemeenskapsgebruik

Loading player...
Church Unlimited het amptelik hul nuwe kerkgebou ingewy met ‘n aanbiddingsdiens Sondag, 27 Februarie.
Etienne Garnett-Bennett sê dit het sowat vyf jaar geneem omdat alles kontant gebou is.
Met beperkings is daar tans 800 sitplekke, maar dit kan 1 500 mense akkomodeer.
Hy sê hulle beoog om dit beskikbaar te stel aan die gemeenskap vir gebruik.
28 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min