Topmatrikulant deel raad

Loading player...
Luke Smythe was Uplands College se toppresteerder met agt onderskeidings in sy nege vakke die afgelope matriekeksamen.
Hy tel ook onder die top 1% van nasionale presteerders in die IEB-uitslae in lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe en lewensoriëntering.
Hy sê hy is gelukkig om in ‘n skool soos Uplands te kon wees, waar leerlinge baie goed ondersteun is met aanlyn onderrig.
Hy het raad vir leerlinge wat nou hoërskool begin, vakkeuses moet maak en gr. 12 aanpak.
20 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min