Bietjie-Bietjie-Bos se program nou beskikbaar

Loading player...
Na twee jaar van geen Innibos Kunstefees nie, word daar van 1 tot 5 Desember 'n Bietjie-Bietjie-Bos gehou.
Die program is gefinaliseer, en kaartjieverkope open Woensdag.
Ongelukkig is daar net 1 800 kaartjies vir elke dag beskikbaar, weens inperkingsregulasies.
25 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pieter Rischmuller: 'Duits-Wes Vastrap'

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met 'n DJ Ossewa-styl enkelsnit, "Duits-Wes Vastrap" en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar.
11 Feb 9 min

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min