Universiteit van Mpumalanga groei en groei

Loading player...
Die Universiteit van Mpumalanga (UMP) sal vanaf volgende jaar vir die eerste keer doktorsgrade aanbied.
Kommunikasiehoof, Tlangelani Ubisi, sê dit sal in landbou sowel as ontwikkelingstudies wees.
Hy het vir Ludi en Mireille meer vertel oor UMP se groei.
19 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pieter Rischmuller: 'Duits-Wes Vastrap'

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met 'n DJ Ossewa-styl enkelsnit, "Duits-Wes Vastrap" en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar.
11 Feb 9 min

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min