Curro, Lowveld High vat hande vir koorfees

Loading player...
Curro Nelspruit en Lowveld High het besluit om saam te span om hul leerlinge se kultuurtalente beter ten toon te stel.
Curro se laerskool junior- en seniorkoor gaan daarom nou saam met Lowveld High se koor optree by die koorfees wat hulle saam aanbied in Oktober.
Alta Ehrke, Curro se kultuurhoof, en Bongani Mavundla, die afrigter van Lowveld High se seniorkoor, vertel vir Robin meer.
30 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min