Vermaak vir die jongspan by Bos InniMall

Loading player...
Na twee jaar van geen Innibos Kunstefees nie is Bee Creative terug om die naweek die kleinspan kreatief te vermaak.
Suzette van Zyl wat al jare saam met Innibos die woelwaters vermaak het met Amanda gesels.
23 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min