Sanger en liedjieskrywer Coenie Naudé geëerd deur Bos-geleentheid

Loading player...
Bos InniMall het afgeskop! Een van ons plaaslike kunstenaars wat daar optree, Coenie Naudé, is uiteraard baie opgewonde. Hy het met Mireille gesels.
Besprekings vir die musiekvertonings is beskikbaar by die onderskeie restaurante. Besoek Innibos of I'langa Mall se webtuistes vir die besonderhede.
23 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pieter Rischmuller: 'Duits-Wes Vastrap'

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met 'n DJ Ossewa-styl enkelsnit, "Duits-Wes Vastrap" en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar.
11 Feb 9 min

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min