15 September 2021 -Gesondheidsake met Dr Frank Muller

Loading player...
1. Die CDC het onlangs die definisies van twee dinge verander, die een is
die definisie van 'n ingeënte persoon, en die ander is die definisie van
die entstof self. Hoe raak dit ons?
2. Daar is besondere negatiewe inligting in die media rondom die
gebruik van ivermektien
3. Wat van monoclonal anti-bodies wat in hulle in Amerika voorstaan?
4. Dr Frank beantwoord luisteraarsvrae
15 Sep 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes