Manyeleti-renosterwesie dood ondanks Care for Wild se pogings om hom te red

Loading player...
Die witrenoster-kalfie wat gered is nadat hy wees gelaat is as gevolg van 'n onlangse stropingsvoorval, is dood. Care for Wild Africa het onverpoosd gewerk om hom te probeer red nadat veldwagters van SANParke hom in die Manyeleti-natuurreservaat gekry het.
Petronel Nieuwoudt, stigter en eienaar van Care for Wild Africa, het met Gerhardt gesels oor die belangrike werk wat hulle doen.
15 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min

Learn Beyond the Label hou werkswinkel

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor.
15 Oct 11 min

Wip op vir Flamboyant met 'n doel

Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
15 Oct 10 min