Inheemse bloukurpers bedreig deur Nylkurper

Loading player...
Inheemse bloukurpers word was 'n hoogs bedreigde spesie geklassifiseer – weens verskeie bedreigings. Een daarvan is die Nylkurper wat die Bloukurper bedreig weens verbastering.
Juandré Buchholz, 'n hengelaar met 'n passie vir die bewaring van inheemse visspesies, het met Gerhardt gesels.
14 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min