Ekonoom voorspel groei van 5,4%

Loading player...
Ekonomiese raadgewer vir die Optimum beleggingsgroep, dr. Roelof Botha, sê Suid-Afrika se ekonomie na die grendeltydperk van die Covid-pandemie op die herstelpad is.
Hy sê die jongste data wys hoeveel industrieë reeds herstel het tot dieselfde vlakke of beter as voor die pandemie: dit sluit in landbou, uitvoere, kommoditeitspryse en konstruksie, om net ‘n paar te noem.
Hy het met Mireille gesels.
13 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min