Nelspruit Eisteddfod 2021 na twee jaar weer op die verhoog

Loading player...
Die Nelspruit Eisteddfod is in volle swang, na dit 'n bietjie uitgestel moes word en verlede jaar glad nie kon plaasvind nie weens die Covid-19-pandemie.
Voorsitter, Werna Walters, het vir Amanda vertel watter aanpassings hulle moes maak en almal uitgenooi om te kom kyk.
31 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min

Learn Beyond the Label hou werkswinkel

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor.
15 Oct 11 min

Wip op vir Flamboyant met 'n doel

Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
15 Oct 10 min