Dan Patlansky: Blues is 'n gevoel

Loading player...
Die gewilde Blues-kitaarspeler Dan Patlansky tree vanaand weer by Yoons Eatery op. Hy het met Sanett gesels oor die siel van die musiek. Luister weer hier wat hy alles te sê het oor sy nering.
13 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min