The Capital beloof nuwe ervarings in Mbombela

Loading player...
Die nuwe The Capital Mbombela is gereed om in November sy deure te open. Besturende direkteur van Capital Hotels and Apartments, Marc Wachsberger, het vir Ludi meer vertel oor die opwindende nuwe R205 miljoen projek.
6 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min