Dr. Anton Janse van Rensburg beantwoord jou vrae oor ivermektien

Loading player...
Dr. Anton Janse van Rensburg, 'n mediese dokter met baie ervaring as 'n toksikoloog, sê hy behandel al sy Covid-19-pasiënte met ivermektien - en met goeie resultate.
Volgens hom word dit reeds 40 jaar lank in mense gebruik en as veiliger beskou word as aspirien. Sommige weergawes wat vir diere bedoel is, bevat egter soms byprodukte.
Hier beantwoord hy al jou vrae oor hoe veilig en doeltreffend die gebruik van ivermektien in die behandeling van Covid-19 werklik is.
3 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min