Mense kry swaar, sê Sanca

Loading player...
Mense sukkel om kop bo water te hou, sê Marina Erasmus van Sanca Laeveld.
Die wêreld het sedert April 2020 baie verander en tot op hede het dit nog nie makliker geword nie.
"Dit is nie soseer dat mense in hierdie tyd meer dwelms gebruik nie weens verveling of opwinding nie – dalk ‘n klein bietjie, maar dit gaan eerder oor die druk en ons 'cope' nie," sê sy vir Sanett.
2 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min