Geniet 'n koppie tee saam met Jak de Priester

Loading player...
Jak de Priester is ‘n storieverteller. Hy is Saterdag die vyfde kunstenaar by Innibos en RadioLaeveld se In jou huis-konsertreeks. Hy met Sanett gesels oor die inspirasie vir sy blog, “Koppieteefontein”. Luister weer hier daarna:
27 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min