Dowwe Dolla deel hoe om 'n goeie grappie te vertel

Loading player...
Margit Meyer Rödenbeck, oftewel Dowwe Dolla, sê sy is nie van nature snaaks nie, maar kan die snaaks sien in dinge.
Sy ken egter van komedie, en het 'n "mini-werkswinkel" tydens Sanett te program aangebied om jou te help om 'n grappie beter te kan vertel.
22 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min