Mariëtte Wheeler - God in seesterre

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marinebioloog Mariette Wheeler oor die pragtige seesterre wat ons altyd so soek in die poeletjies.
12 Jul 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
30 Oct 1AM 9 min