KOPSKUIF - Melanie Prins & Margaret Cloete - Onderwyslui deel nuwe normaal in skole.

Loading player...
03.07.2021 - Melanie Prins & Margaret Cloete - M Prins - New Orleans Sek. Skool, Paarl , M Cloete - S.A.Van Wyk H.skool, Bergsig, Namakwaland
3 Jul 2021 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min