Die impak van eiendomswaardasies

Loading player...
Mbombela-munisipaliteit het die jongste waardasierol van eiendomme voltooi en eienaars kan vanaf 1 Julie tot 6 Augustus toegang tot dié rol verkry.
Raadslid Kleinste Janse van Rensburg het met Ludi gesels oor die implikasies wat dit vir eienaars van residensiële, kommersiële en landbougrond inhou.
23 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min