Romeine 1:20 - God in die dolfyn

Loading player...
Marinebioloog Mariette Wheeler gesels oor daardie dolfyne wat so lekker in die water kan speel, en ons Romeine 1:20 hom saam. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
7 Jun 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min