Moenie 'boelies' te vinnig oordeel nie

Loading player...
'n Mens word ál meer bewus van boeliegedrag.
Le-Verne Wagner, ‘n opvoedkundige sielkundige wat in Mbombela woon, sê daar is verskillende tipes boelies.
Sy het vir Sanett vertel hoe boeliegedrag ook misverstaan kan word. 'n Mens moet baie versigtig wees, sê sy.
4 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min