Romeine 1:20 - God in die Gompou

Loading player...
Voëlkenner, Andrew Buitendach stel ons bekend aan die Gompou en ons gaan soek hoe die Here Homself in die statige voël ten toonstel aan die wat Hom soek. Ons doen dit gebasseer op Romeine 1:20 - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
25 May 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Worship Experience 2026

Janine van Niekerk is speaking to Envor Moodley about Worship Experience 2026, whith Josue Avila is coming to South Africa to join with other artists and Christians in South Africa to worship for a breakthrough in South Africa.
27 Aug 2AM 13 min

Tree63 and the Beatitudes

Janine van Niekerk is speaking to John Ellis from Tree63 about the heart of an artist trying to honour God in a way that works eternally.
26 Aug 1AM 20 min